+42

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die verblyf is regtig vyfster en sal weer wil teruggaan vir die rustigheid. Ons het ons naweek wegbreek werklik baie geniet. Vanaf die bespreking was daar al die tyd interaksie. Baie dankie aan die span wat ons baie welkom laat voel het. Hulle was altyd bereid om die ekstra myl te loop om die ervaring te kon geniet. Die wildsrit was ook baie lekker, ongelukkig nie veel wild gesien nie, die bos was maar baie reg agv al die reën. Dankie vir die drone video en foto's by die uitkykpunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Awesomeness. Was great. Ek sal definitief weer gaan. Gasvry, alles tot jou beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie lekker gebly, plek is pragtig, baie stil. Kamer gemaklik en baie skoon. Kombuis en ontspan area by die boma. Lekker gekuier met die wild naby. Pragtige gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine L
1 nag
5.0
Jan 2026

Perfect, very private and peaceful. Everything was perfect, thanks to Priscilla. I'm definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Bosveld Wegbreek
Dear Lorraine, Thank you for your review. Hope to see you soon. Kind regards, Priscilla

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franja V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Baie lekker. Baie lekker en netjiese plek, goed ingerig en lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezahn J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Absolutely wonderful. Absolutely stunning, very friendly people, beautiful, clean, just amazing. I'm definitely going back for a longer period of time, lots to do in the area and it was so peaceful. Had a good rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Bosveld Wegbreek
Dear Lezahn, Thank you for your review, hope to see you and your family soon. Kind regards, Paul & Priscilla

Zani S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige bosveld wegbreek. Ons wil baie dankie se vir ons wonderlike verblyf by Bosveld Wegbreek. Pricilla , Paul en Thomas is regtig lieflike mense , vriendelik en gasvry. Ons gaan beslis weer hierheen kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Besondere plekkie in die Bosveld. Die plekkie is besonders mooi, skoon en netjies, net soos op die foto's. Dit was perfek vir my behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Bosveld Wegbreek
Hi Martin, Baie dankie vir jou resensie, lekker om jou as gas te hê terwyl jy die Sunshine Toer bywoon. Hoop ons sien jou volgende jaar. Groete, Paul & Priscilla

Philip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker kalm, stil en rustig. Baie lekker gebly, alles werk en is netjies. Die omgewing is stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Bosveld Wegbreek
Liewe Philip, Dankie vir jou resensie en julle besoek aan Bosveld Wegbreek. Hoop om julle gou weer te sien, Groete, Paul & Priscilla

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5545ee2402593d1fe616d7795a70834bf6120da116e69b986da2bee8aa2198689c4b3e473adc8af8ea2920cdd729f875ec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 R101 Buffelkloof 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.53032 28.62951

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang