+46
Gastehuis in Heatherlands

Botanica Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Hugo H
1 nag
5.0
Des 2025

Hoogs aanbeveel, sal graag weer daar oorbly. Baie lekker gebly, gasvry en professionele diens van Richard en sy personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lovely guest house. We had such a lovely time staying at Botanica Guest House! Friendly staff, very clean and really enjoyed the pool in the hot weather. Would 100% recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Nice place. Definitely visit again. Friendly host/staff. Highly recommended! Awesome stay. Host and staff were very friendly. Highly recommended. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2026

Rustig. Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Hy doen baie moeite om dit soos huis te laat voel. Die tuin en swembad is pragtig. Die gastehuis vertoon baie mooi en is in 'n baie mooi area geleë. Die kamer waarin ons gebly het, kort beslis aandag. Gooi maar die wolmatjies in die badkamer uit en herstel die meubels. Dit kan ook gedoen word met verf. Nuwe handdoeke sal ook 'n bonus wees. Slegs 'n paar klein veranderinge kan hierdie gastehuis 5 ster status gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cothin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Amazing. It was amazing. The hosts were very nice as well as everybody playing a role in the guesthouse. I will definitely be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon en rustig. Ons het op Kersdag arriveer, bietjie later as beplan en ons is met ope arms verwelkom. Ons het die kinders se opblaasmatras vergeet en hulle het ons uitgehelp. Binne was 'n kombuis wat ons van ons goedjies gebêre het. Rustige area, sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

‘n Pragtige goed toegeruste gastehuis. Ek het baie lekker gebly en Richard was 'n goeie en tegemoetkomende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Botanica Guest House
Thank you so much. Have a wonderful day

Maarten V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Lovely. Lovely host and a good stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Botanica Guest House
Thank you so much It is always a pleasure hosting such wonderful guests. We hope to see you again. Take care.

Rene D
Kort verblyf
4.2
Mrt 2025

Mooi area, sal ander gastehuise in area probeer volgende keer. Ek wil nooit 'n besigheid skade doen nie, ek was net ongelukkig met die vuil spieël in my kamer en badkamer wat ek self moes skoonmaak en die wi-fi. Pragtige ligging en alles verder was mooi skoon. Wi-fi op my laaste dag aan en af in die middel van 'n quarterly board meeting (dis uiters belangrik in my werk om betroubare wi-fi te hê) en niemand op die perseel behalwe 'n tuinier en skoonmaker so enige probleem word deur what's app hanteer. Ek verkies 'n gastehuis met personeel op die perseel wat iets soos wi-fi kan reset. Dié gastehuis is iemand wat 'n woonhuis in gastehuis verander het, elders woon en 2 hardwerkende mense op die perseel het maar glad nie moeite gedoen het om hulle op te lei nie - ek sal nie weer daar tuisgaan nie en ek blameer die eienaars, nie die 2 hardwerkende, uiters vriendelike mense op die perseel nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Richard
Botanica Guest House
Hello, We do apologise for the unfortunate issues you experienced at our guest house. We really do our best so that every customer has an extraordinary stay with no issues whatsoever. Before any customers check in, we do an inspection to make sure that everything is clean and satisfactory and were unaware of a dirty mirror or bathroom that you had to clean. Why did you not bring this to our attention at the time? As for the staff at the property, we constantly have to leave the guest house as supplies are needed and unfortunately during that time we were extremely busy, so we were in and out of the guest house during the day. And yes, we do use WhatsApp as a form of communication, as does every other guest house in South Africa. As for the Wi-Fi, unfortunately there was an internet issue in the George area at the time and although we had reset the entire system multiple times for you, disconnecting all our customers, we do not have the power to make internet work as some things are out of our control. We have spent a lot of money on upgrading our Wi-Fi system in our guest house with a Mesh System so that there are no speed-related issues for our customers and to this day have had no complaints until now. We also currently have a 500mb/300mb line so multiple devices can connect without any streaming issues. In the future, please address us with your concerns at the time so that it can be sorted out immediately. Thank you and have a wonderful day.

Alberto M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mrt 2025

Awesome. Die dag by gastehuis was awesome.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Botanica Guest House
Thank you, Alberto. It was a pleasure hosting you, and we hope to see you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 210
10 % AF
R 1 210 R 1 089
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 210
10 % AF
R 1 210 R 1 089
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 210
10 % AF
R 1 210 R 1 089
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Erica Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31b44b0dccd0a144bf7c80e3248d285c1bc1496af8c17cf4302fe6917d978a07582381283d0b82814c6653f052ab479c0d15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 210 nouVanaf R1 089 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 2 Erica Road, Heatherlands George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949187 22.4548271
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang