Bouchie's
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 98
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lydia T - Feb 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker tyd gehad!
Bouchie's se terugvoer
Dankie vir terugvoer, Lydia. Altyd lekker om te hoor gaste het hulle besoek by Bouchie's geniet. Ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie, dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te hê.
Johan S - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekende ligging en 'n lekker blyplek geleë in een van die mooiste omgewings.
Bouchie's se terugvoer
Beste Johan. Baie dankie vir jou terugvoer, dit was vir ons net 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom by Bouchie's.
Deborah F - Okt 2023
Algehele gradering
Defnitief waarde vir geld.
Bouchie's se terugvoer
Beste Debbie. Dankie vir die positiewe terugvoer, en dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Ons sien uit na julle volgende besoek aan Bouchie's
Amanda V - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect getaway place.
Bouchie's se terugvoer
Good day Amanda. Thank you for your feedback. We are glad your friends enjoyed their stay at Bouchie's. We hope to welcome them back again soon.
Herman W - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Weskus op sy mooiste!
Bouchie's se terugvoer
Goeie dag Herman
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly julle het julle kuier by Bouchie's geniet, ons hoop om jou en jou gesin sommer gou weer terug te verwelkom by Bouchie's.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seeskulpstraat 3, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom