Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R2,000.00 per bespreking
Huisreëls
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word en 'n weeklikse verandering van linne is by die daaglikse huur ingesluit.
Indien daar enige breekskade is, word gaste vriendelik versoek om dit onmiddellik aan die eienaar te rapporteer.
'n Span sal die skade ondersoek om 'n billike herstel- of vervangingskoste te bepaal.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Secluse Avenue, Boulders Place, Simon's Town, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang