+13
B&B in Fichardt Park

Bounty-full Guest House

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Casterlyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Bounty-full Guest House bied gerieflike verblyf in Fichardt Park, Bloemfontein. Dis naby die N1-snelweg, Rosepark Hospitaal en verskeie restaurante, winkels en doendinge.

Verblyf word in 4 slaapkamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, TV met DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n swembad en veilige, gratis parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Winnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 11 Casterlyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bounty-full Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Casterlyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e151ad14df872afd1642903e8dd95d44f8c2bc4bad9b1ceab58515752700e8952473695eafd0e90628a67d8b7eafde6ae4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 11 Casterlyn Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.155471 26.185414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang