- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Casterlyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Bounty-full Guest House bied gerieflike verblyf in Fichardt Park, Bloemfontein. Dis naby die N1-snelweg, Rosepark Hospitaal en verskeie restaurante, winkels en doendinge.
Verblyf word in 4 slaapkamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, TV met DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n swembad en veilige, gratis parkeerplek op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Winnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 11 Casterlyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Bounty-full Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Casterlyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang