+71
Gastehuis in Hanover

Boutique Guesthouse Hanover

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 308 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Heather R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Karoo hospitality at its best! Loved the character of the guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iniel D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Fantastic stay overnight! What a lovely and well-maintained place. Carina is an awesome host and we really enjoyed our stay! This will definitely be our stopover in future between Cape Town and Jo'burg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Molly E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lovely, peaceful, clean. Beautiful place, clean, peaceful. Carina is a perfect example of a top-notch host. Dinner and breakfast were delicious, more than enough. Aircon in rooms, and complimentary ice-cold water. And a house cat named Java.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik, mooi, gemaklik. Ons het beslis lekker gebly. Baie rustig en lieflike outydse Karoo-sjarme. Fantastiese kos en gasvryheid. Onmiddellik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kim V
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2026

Karro chic! A little oasis with great hospitality! We were welcomed into the oasis garden. Warm and friendly in a stylish yet quirky setting. We were able to check in early and nothing was too much trouble. A perfect halfway stop between JHB & CT.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jana S
1 nag
5.0
Des 2025

Lieflike oornagstop tussen Pretoria en Onrus. Ons gesin is mal oor Boutique Guesthouse se aandag aan detail, gasvryheid en allerheerlikste Karoo-kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
1 nag
5.0
Nov 2025

Sien hierbo. Lieflike, skoon en netjiese kamer. Vir ete het ek osstert gehad en sjef Themba het my trots vertel dat dit stadig oor sowat 4 ure geprut het. Murgsag en smaaklik. Gasvrou/bestuurder is baie vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

So welkom en gemaklik laat voel! Baie lekker gekuier met Carina en al die manewales van voëltjies dopgehou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanet J
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Fantasties. Was ongelooflik mooi - 'n oase in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 444

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

22 Darling Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15acbf2393576d624e81f0adc5f81ebdbe99824c8a90fd4d81cc68eb956695d595ab26fd60fcf8b030bee397d6c5a13ee96c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 308 5 1 5 22 Darling Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -31.06702492499 24.442505159525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang