Indien jy Hanover besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hanover.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hanover Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hanover accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hanover akkommodasie
20 lekke plekke om te bly
Karoo Uitsig bied gastehuisverblyf in die rustige Karoodorpie, Hanover. Dit is die enigste huis in Hanover wat 'n regte windpomp het, en dit...
Die Hanover Lodge Hotel is sentraal geleë op die kruispad van die N1- en N10-hoofroetes. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers. Di...
Bun Clody gastehuis se ongeëwenaarde atmosfeer word gestaaf deur die feit dat hulle voorsiening maak vir almal wat moeg gereis is en 'n welv...
Aandrus Guestrooms is in Hanover, 'n pragtige historiese Karoo-dorpie, presies halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Verblyf word in 3 k...
Constantia Farmhouse is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë en is die ideale plek om te oornag in die stilte van die Karoo. Die p...
Tuin Huis is 'n historiese gebou wat in 1858 gebou is en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste insluitend kinders. Hanover is sentraal geleë daar...
Boutique Guesthouse Hanover is in die prentjiemooi Karoo-dorpie, Hanover, op die N1- en N10-kruising geleë. Gaste kan 'n unieke ervaring ver...
Tappieskop bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n geskiedkundige nagmaalhuisie, vernoem na die koppie vanwaar panoramiese uitsigte van die om...
Die Karoo Gariep Bewarea is net 8 km van die N1-hoofroete af, tussen Colesberg en Hanover. Hier kan jy rustige verblyf halfpad tussen Kaaps...
Brandwag B&B bied oornagverblyf in 'n plattelandse omgewing en is 20 km van Hanover af. Dit is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Joha...
fbvg\agv Lees meer