13 gaste
5 slaapkamers
9 beds
3 badkamers
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Branderdraai Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Brander View is 'n selfsorghuis in Sandbaai, Hermanus. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Die huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het dubbelbeddens en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n enkelbed. Die eerste 2 badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet en die derde badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 2 leefareas met sitplek, 'n TV en etenstafel. Die eerste leefarea het 'n kaggel en die tweede leefarea het 'n binnebraai en pooltafel wat na die onderdakstoep met 2 etenstafels en 'n gasbraai lei. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n swembad, 'n dek op die dak en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante en is 750 m vanaf Sanbaai-strand via die Sanbaai-kuspaadjie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 16 Branderdraai Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Brander View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Branderdraai Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang