6 gaste
1 slaapkamer
5 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Brandkraal Plaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Brandkraal Gastehuis is op 'n Karoo-plaas 2 km buite Murraysburg geleë. Die Sneeuberge is lekker naby en die Buffelsrivier vloei deur die plaas.
Hierdie ruim selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte toilet en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elkeen met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof. Bykomende geriewe sluit 'n binne- en buitebraai-area, 'n TV, vuurmaakplek, sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek op die perseel in.
Gaste kan doendinge soos fietsry, voetslaan, 4x4-roetes, bergfietsry en perdry in die omtrek geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Brandkraal Plaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Brandkraal Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Brandkraal Plaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang