Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Murraysburg
3.7/5
volgens 41 resensies

Lees regte resensies van Murraysburg van 41 geverifieerde gaste

Indien jy Murraysburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Murraysburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Murraysburg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Murraysburg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Murraysburg akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis is 'n selfsorghuis vir tot 8 gaste op 'n plaas noordoos van Murraysburg. Dit bied...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 660
per nag, vir 4 mense

Het Buiten Huisje bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas 20 km vanaf Murraysburg. Die huis is geskik vir 4 ga...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 660
per nag, vir 4 mense

10% af Langtermyn-verblyf!
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense

Prickly Pear Boutique Guesthouse bied gehalteverblyf in die plattelandse dorp, Murraysburg. Dit is naby klein winke...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Karoo Garden Suite is 'n stylvolle tuinkothuis op die eienaar se perseel in Murraysburg en gaste het hulle eie tuin...

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense

Freek's Cottage is op 'n Karooplaas naby Murraysburg geleë. Hier kan jy wegbreek uit die stad se gejaag en met perd...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense

Badsfontein Old Farm House is 'n ou plaashuis uit 1841 op 'n heuwel in Murraysburg en spog met 'n 360°-uitsig. Hi...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 400
per nag, vir 7 mense

Salem Farm House is op 'n plaas noordoos van Murraysburg geleë en bied selfsorgplaasverblyf vir 8 gaste. Die huis...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 7 mense

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense

Simplicity is in Murraysburg geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby winkels en eetple...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R2 800
per nag, vir 7 mense

Charlton House is 'n selfsorghuis op die Grootplaats-plaas 28 km buite Murraysburg en 64 km buite Graaff-Reinet. Ch...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 7 mense

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense

Tuishuisie is in Murraysburg op die R63 op pad na Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir ...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense

Welkom by die a-Murraysburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem