Breakaway Trails - Graaitjie vlakte
8 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plaas Klaarwater, Aanhou, Rouxville, 9958, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Breakaway Trails is in die bekoorlike plaasdorpie Rouxville, en is die ideale wegbreekplek vir familie of vriende.
Verblyf sluit kampeerplekke en 4 berg-chalets, naamlik Bergskilpad, Boesman, Dassie Sentrum en Rooikat, 10 m vanaf die kampeerterrein, Graaitjie Vlakte, in.
Graaitjie Vlakte het 'n oop stort en toilet, asook 'n privaat braai-area. Hier is geen elektrisiteit nie.
Gaste het toegang tot 'n vuurput waar hulle die sterrehemel kan bewonder.
Aktiwiteite in Rouxville sluit perdry, voetslaan en 4x4-roetes in.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plaas Klaarwater, Aanhou, Rouxville, 9958, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plaas Klaarwater, Aanhou, Rouxville, 9958, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang