Selfsorg in Witsand

Breede River Lodge Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Magda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

'n Baie rustige naweek. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caitlin
Breede River Lodge Apartment
Baie dankie vir die wonderlike resensie, dit was 'n plesier om jou te gasheer.

Antoinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie waarde vir geld en baie netjies. Ons het ons verblyf baie geniet met die mooiste uitsig oor die waters. Die woonstel was baie netjies. Ons sal beslis graag weer in die spesifieke woonstel wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caitlin
Breede River Lodge Apartment
Baie dankie vir die wonderlike resensie, dit was 'n plesier om jou te gasheer.

Sias K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Netjiese plek en uitsig, kort net stoele op balkon. Netjies en goed geleë, sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Caitlin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a5fb87e3184575b9aa5de3530881e80b4b827a7d5e2a1c850b77e616829be529768d41e252d8e669c7b5135b2437a536869?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Resort and Fishing Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.396717417612 20.826839818963
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang