2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Breede River Lodge Self-catering Unit 203 is 'n selfsorgeenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge. Dit is naby die waterfront en die Breederivierhawe.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer op die grondverdieping met 'n koninggrootte-bed. Die aparte badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis en sitareas is in die solder en word via trappe bereik.
Die kombuisarea is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuisarea lei na 'n sitarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en genoeg sitplek voor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n kaggel. Albei verdiepings lei na klein balkonne met uitsigte oor die Breederivier.
Gaste het toegang tot die rivieroewer en kan van die nabygeleë geriewe benut insluitend die swembad en restaurante. Bootvaarte kan ook gereël word met die individuele huurdienste.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Snip Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 56
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Breede River Lodge Self-catering Unit 203 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang