+8
Selfsorg in Witsand

Breede River Lodge Self-catering Unit 300A

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

33% AF!
Winteraanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 30 Sep 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Breede River Lodge Self-catering Unit 300A is 'n selfsorg-eenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge en is naby die waterfront in die Breederivierhawe.

Dié woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.

Daar is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuis en die leefarea het 'n etenstafel, genoeg sitplek en 'n platskerm-TV, asook 'n binnebraai.

Gaste het toegang tot die rivieroewer en kan nabygeleë geriewe soos die swembad en restaurant geniet. Vaarte kan met die individuele bote gereël word.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Snip Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 67

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
33 % AF
R 1 600 R 1 067
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
33 % AF
R 1 600 R 1 067
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
33 % AF
R 1 600 R 1 067
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b726d0122a44cda8908f8d21b6f826465cfe9062d3af8ec4f4ba25be6636191f63a500a96bd0c18b896f9bb6e6fbab6ee39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 067 per nag (plek vir 4) Joseph Barry Drive Breede River Resort and Fishing Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396359 20.826528
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang