Breede River Lodge Waterfront Room 102
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Breede River Lodge Waterfront Room 102 is 'n selfsorgeenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge en dis naby die waterfront in die Breederivierhawe.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n spieël en 'n platskerm-TV. Die koninggrootte-bed kan in 2 enkelbeddens omskep word. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die woonstel is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die Breederivier.
Gaste het toegang tot die rivieroewer en kan van die geriewe soos die swembad en restaurante gebruik maak. Bootvaarte kan met die plaaslike bootmaatskappye gereël word.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Snip Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 56
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang