+6
Selfsorg in Witsand

Breede River Lodge Waterfront Room 104

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
2.0
Veiligheid
3.0
Gordon J
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2026

Goeie ligging, skoon en netjies maar verouderd. Hotel restaurant maak vroeg toe, moes plek in die dorp soek. Skoon en netjies, maar verouderd. Wasbak bv groot chip van (dalk) glasbottel wat daarop laat val is. Die stoep kan maklik betree word vanaf die loopgang wat voor die eenheid verbyloop. Pragtige uitsig oor Breede rivier mond.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Snip Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1b5a937ff1e383c586cb9de1ec775fd92a5ca14a00e0d0ffaf92e361ec339d1298d0bd4a672f66ca23082560c66bb550e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Joseph Barry Drive Breede River Resort and Fishing Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396359 20.826528
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang