Pick your preferred language

English

Afrikaans

+81

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 135 State President C R Swart Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Brenton Bliss 3 is geleë in die skilderagtige Brenton-on-Sea-area naby Knysna en spog met see-uitsigte. Hierdie vakansiehuis bied ruim en gemaklike selfsorgverblyf vir 'n klein gesin of vriende wat op soek is na 'n goed geleë verblyf langs die Tuinroete naby Knysna en Sedgefield.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Twee enkelbeddens kan op versoek in hierdie kamer voorsien word. Die tweede slaapkamer bevat 'n ekstra lang koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel. Die leefarea maak oop op 'n oordekte houtdek met buitesitplek en see-uitsigte.

Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, veilige parkering en braaigeriewe. Die huis is stapafstand van die gewilde BLU-restaurant, die strand en die Brenton Blue Butterfly Natuurreservaat. Fisherman's Walk is 'n skilderagtige roete en 'n moet-doen wanneer jy Brenton-on-Sea besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 135 State President C R Swart Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenton Bliss 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

135 State President C R Swart Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00281aa8adaf40f327fbc85bba0da71563c79f3f16f80989335737384c8b13ac0bf544b1071e6c80870f12957e34e5115ddd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 135 State President C R Swart Road Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.072485938775 23.029283853898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang