Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Bliss 3

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Staatspresident CR Swart-weg 135, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R675 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brenton Bliss 3 is in die prentjiemooi area, Brenton-on-Sea, naby Knysna en spog met 'n see-uitsig. Die lieflike vakansiehuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan gesinne of groepe vriende wat op soek is na gerieflike verblyf op die Tuinroete.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n gastebadkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, genoeg gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n uitsig oor die see.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe in die tuin is beskikbaar. Die huis is naby Knysna, shop on Sea, die gewilde BLU-restaurant, die strand en die Brenton Blue Butterfly Natuurreservaat. Honde is welkom teen 'n ekstra koste.

Slaapplek

’n Bespreking by Brenton Bliss 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Brenton Bliss 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Staatspresident CR Swart-weg 135, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenton Bliss 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Staatspresident CR Swart-weg 135, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00281aa8adaf40f327fbc85bba0da71563c79f3f16f80989335737384c8b13ac0bf544b1071e6c80870f12957e34e5115ddd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 135 State President C R Swart Road Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 11:00 -34.072485938775 23.029283853898
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem