2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Energy Lane, Bridgewater One, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bridgewater View 415 is 'n sjiek selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Century City wat dit ideaal maak vir sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kraakvars, wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n omsetter sodat daar geen kragonderbrekings is nie.
Die skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met sitplek wat ideaal is vir 'n oggendkoffie. Die kompleks is naby Century City Park met staproetes, fietsryroetes, waterweë, kafees asook restaurante. Canal Walk-winkelsentrum is ook naby die woonstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Energy Lane, Bridgewater One, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Bridgewater View 415 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Energy Lane, Bridgewater One, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang