Bright Coastal Studio
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Pont du Gard, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bright Coastal Studio bied stylvolle en gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Kaapstad. Ideaal geleë binne loopafstand van die Seepunt Promenade, V&A Waterfront, Kaapstad Stadion en Groenpunt Park, is hierdie moderne ateljee perfek geleë vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie oopplan-ateljee is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n oond, yskassie, induksieplaat, koffiemasjien, broodrooster, ketel en 'n eetkamertafel met sitplek vir 2 in. Die leefarea bied ook 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.
Skuifdeure maak oop na 'n privaat balkon met buitesitplek, waar gaste panoramiese uitsigte kan geniet wat strek van Tafelberg tot Robbeneiland en die Atlantiese Oseaan.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Pont du Gard, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pont du Gard, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang