Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van Mouille Point

4.7 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Mouille Point van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Mouille Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mouille Point.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mouille Point akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mouille Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mouille Point Akkommodasie

35 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

Sandringham Bachelor on Beach Road is onlangs opgeknap en is in 'n veilige woonstelgebou in 'n dinamiese buurt. Die ingang lei vanaf die straat via die gebou se hoof-ingang deur 'n gemeenskaplike binnehof na die wo...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mouille Point

Mouille Point Village is ideaal geleë naby die Victoria & Alfred Waterfront en die historiese Mouille Point Vuurtoring in Kaapstad en is binne stapafstand van die Kaapstad-stadion en Groenpunt Stadspark. Mouille Po...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

Rhodora 31 by CTHA is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelkompleks op die strandfront. Dis op Mouille Point se Platinum Myl geleë en is stapafstand vanaf die V&A Waterfront. Die woonstel het 1 slaap...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mouille Point

Dolphin Inn Guesthouse is binne loopafstand van die Kaapstad Stadion af. Ons het 11 kamers beskikbaar, almal toegerus met en suite-badkamers, LCD TV's, yskassies, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 1 luukse suite...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

18 Sandringham is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in Strandweg in Mouille Point, naby die Waterfront, Metropolitan Gholfklub, Groenpuntpark en die Kaapstad Stadion. Die ateljeewoonstel op die grondvloer bied s...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

1 Sandringham is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Mouillepunt. Dis naby die V&A Waterfront, OZCF-mark, restaurante, deli's, en kruidenierswarewinkels in Kusweg. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaap...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mouille Point

24 Villa Marina is 'n stylvolle en moderne selfsorgwoonstel in Mouille Point. Dis loopafstand van die V&A Waterfront en verskeie gewilde seekant-restaurante. Die woonstel is op die vierde verdieping en nie kindervri...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mouille Point

3 Edward Court bied selfsorgverblyf in 'n woonstel in 'n veilige kompleks op die seefront in Mouillepunt naby die V&A Waterfront en Groenpuntstadion. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkam...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mouille Point

Mouille Grange 110 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel net 50 m van die Atlantiese Oseaan af in Mouillepunt en net 4 km van die promenade af. Dié oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n verhewe leefare...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

205 New Cumberland is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige gebou in Mouille Point, Kaapstad. Die gebou is net ’n skilderagtige rit vanaf ’n verskeidenheid trekpleisters op die Atlantiese kuslyn. Dié woonstel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za