Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn 2 Slaapkamer Diere Vriendelike Alleenstaande Huis

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cameronstraat 441, Bailey's Muckleneuk, Pretoria, 0190, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R1 875 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Brooklyn Self Catering is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Pretoria se ou-ooste en spog met 'n lowerryke tuin. Dit is die ideale opsie vir 'n vinnige wegbreek saam met geliefdes en diere kinders.

Daar is slaapplek vir 4 gaste en die huis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is in die solderarea en het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Matrasse is vir 2 ekstra kinders beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n hoë plafon met 'n kombuis wat 'n tweeplaat-gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware het. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Tee, koffie, suiker en tuisgebakte beskuit word met aankoms voorsien.

Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Showmax en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die slaapkamers het batteryligte en die WiFi bly met 'n rugsteunkragstelsel aan gedurende kragonderbrekings. Die stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met buitebraaigeriewe en 'n Weber-braai.

Slaapplek

’n Bespreking by Brooklyn 2 Slaapkamer Diere Vriendelike Alleenstaande Huis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Brooklyn 2 Slaapkamer Diere Vriendelike Alleenstaande Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Cameronstraat 441, Bailey's Muckleneuk, Pretoria, 0190, Gauteng
  • Gaste dink Brooklyn 2 Slaapkamer Diere Vriendelike Alleenstaande Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cameronstraat 441, Bailey's Muckleneuk, Pretoria, 0190, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d19fbfcd9e4cecc2eca8134525cd4798abbb21c96e0f331cfe7d3936928a687ec4ca709475f86d50656efa653427b648b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 875 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 441 Cameron Street Bailey's Muckleneuk 0190 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.764674581775 28.229573598742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem