+63
Selfsorg in Eros

Bryan's View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Sanette J
1 nag
5.0
Mei 2026

Voldoen aan wat ek benodig het. Dit was rustig en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantastiese plek! Fantastiese plek, baie netjies en skoon, vriendelike personeel, heerlike kuierstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Bryan's View
Baie dankie, julle is enige tyd welkom terug.

Alida B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome. Baie nice plek. Sentraal geleë. Als wat mens kan nodig kry en meer. Netjies en mooi ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Bryan's View
Baie dankie, Alida. Hoop ons ontmoet weer eendag. Altijd welkom terug. Erika

Herman B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very good. Quality accommodation, centrally located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Bryan's View
Thanks so much for your stay at BryansView, hope to see you again someday in the future. Erika

Jessica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great stay, great location. We had a great 1-night sleepover. We were en route to Walvis Bay and wanted to visit Joe's Beerhouse. Great location as we could walk there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Bryan's View
Thanks for your kind review, hopefully we see you again in the future. Erika

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beslis n oornagplek om aan te beveel! Lekker warm ontvangs gehad. Lieflike ruim kamer en kombuis met alles wat jy nodig het. Ligging ook perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton D
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2024

Nie weer nie. Pragtige plek, maar een van die eenhede se bed was nog vuil. Die ander eenheid was die werkoppervlak vol broodkrummels. Daar was 'n persoon wat ons 'n paar keer gehinder het oor betaling van die plek. Jammer aan bestuur, julle admin is swak. Televisie in albei eenhede het nie gewerk nie en geen instruksies oor hoe om dit te koppel nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Erika
Bryan's View
Anton, ek is jammer jou verblyf was nie op standaard nie - ek was in Suid-Afrika tydens jou verblyf en 'n vriendin het na die besigheid omgesien vir my. Ek kan nie glo dat jou kamer vuil gelos is nie. Ek weet nie of die feit dat ons nie ons beddegoed stryk nie dalk iets daarmee te doen het nie. Dalk was dit gekreukel en jy het gedink dit is nie skoon oorgetrek nie? Juis die feit dat ons meestal 1 nag verblyf omdat Windhoek net 'n stop over is vir mense wat hul vakansie begin, het ons die besluit geneem om op te hou stryk, want die baie stryk verouder die wit linne vinnig. Tot op hede het ek regtig geen probleem met skoon geriewe gehad. Ek neem jou kritiek ter harte en sal beslis streef om beter te doen.

Marius K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Groot, skoon, netjies, uitstekende ligging, in die dorp maar stil. Dit was nou 'n heerlike tuiste weg van die huis. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Ligging was vir ons perfek gewees. Eienaars vriendelik en behulpsaam gewees. Het tydtjie daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Gerieflike verblyf by omgeemense! Ons het by Bryan's View oorgebly na my oogoperasie. Christopher se vrou het ons hartlik en vriendelik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Die kamer was gerieflik en voldoende, veral met 'n koningingrootte-bed. Die aand na my operasie die middag, was daar 'n geklop aan ons deur. Ons word aangenaam verras deur twee stomende borde sop met tuisgebakte brood! Dit het ons baie diep geraak en ons sal dit nooit vergeet nie. Hierdie mense lewer uitstekende diens en leef die definisie daarvan: "Meeting or exceeding customer expectations.".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28 Promenaden Road, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGRgP1EwFB4dF3mXoqSXbw3ilezaEmrSvqXhM23ZqZsqDa1BBaH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 28 Promenaden Road Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.552498311763 17.08985511475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang