+35
Lodge in Malelane

Buffalo Street Cottages

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Buffalo Street, Malelane, 1320, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Buffalo Street Cottages bied 2 rustieke kothuise in Malelane en is die ideale basis vanwaar gaste dagbesoeke aan die Krugerwildtuin en ander wildtuine en besienswaardighede in die area kan geniet.

Daar is 2 rustieke kothuise, Eenheid 1 bied slaapplek aan 2 volwassenes op enkelbeddens en Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 volwassenes op 'n dubbelbed en 2 kinders op 'n stapelbed. Die eerste kothuis het toegang tot privaat ablusiegeriewe met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Die tweede eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Verder het elke kothuis 'n slim-TV met Netflix, lugversorging, 'n wasbak, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is ook sonkrag om die effek van beurtkrag te verlig.

Gratis WiFi word voorsien en die gastehuis het 'n braai-area. Daar is veilige parkeerplek agter geslote hekke op die perseel.

Buffalo Street Cottages is 10 km vanaf die Malelane-hekke van die Krugerwildtuin en 60 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Johan N
5.0
Vriendelik ontvang en tuis laat voel. Baie gemaklik en lekker geslaap. Vriendelik ontvang en tuis laat voel.
Jul 2026
Juliana Elizabeth D
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Ek bly altyd baie lekker by Buffalo Street Cottages.
Apr 2026
Morgan N
Besigheidsreis
5.0
Cosy and comfortable. Near amenities. It was convenient and cosy. The aircon is a huge bonus!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Willem V
5.0
Gaan volgende jaar dit as basis vir die Kruger gebruik. Goeie gasvryheid geniet.
Nov 2025
Nico J
5.0
Lekker blyplek. Baie aangename eienaars.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ferdie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 16 Buffalo Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Buffalo Street Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R938
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R938
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R938
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Buffalo Street, Malelane, 1320, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88f7ceb3373525d6e1f9d4a4ce2d747620dca1d174d46c77872063dd51e492f4019f4e1adca2c47395d02cf414e05b1ee44f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R938 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 16 Buffalo Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.494878962295 31.513147977246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang