Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Street Cottages

Kothuis 1 - En suite-badkamer/Toilet
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié rustieke kothuis bied slaapplek aan 1 of 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die kothuis het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder het die kothuis 'n TV met die Netflix-toep, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Sonkrag word gebruik om die effek van beurtkrag te verlig.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

1. Inkloktyd: 14:00 - 18:00. Uitkloktyd: voor 10:00
2. Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
4. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade aan die eenheid of die eiendom wat deur hulle, hul vriende of enige persoon vir wie hulle verantwoordelik is veroorsaak word.
5. Die bestuur kan nie aanspreeklik gebou word vir enige beserings of vir gaste se persoonlike besittings of besittings wat agtergelaat word by die perseel nie.
6. Rook in enige deel van die gebou word nie toegelaat nie en gaste kan slegs in die tuin rook. Die geregistreerde gas is verantwoordelik om te word dat sy/haar groep van die as en sigaretstompies ontslae raak. Versuim om by die Suid-Afrikaans vuur- en rookwette te hou kan tot boetes lei.
7. Gaste moet tussen 22:0 en 07:00 stil wees. Hou asb. geraasvlakke tot 'n minimum. Respekteer ander gaste en die bure.
8. Met aankoms ontvang gaste 'n skoon, vars en ontsmette eenheid.
9. Persoonlike slotte mag nie gebruik word om enige deure te sluit nie.
10. Sleutels en afstandbehere moet aan ontvangs teruggegee word voordat gaste uitklok.
11. Kinders onder 12 jaar moet te alle tye onder toesig wees.
12. Kinders onder 12 mag nie by die swembad wees of swem sonder toesig nie.
13. Ongeag die koste-instruksies, erken gaste dat hulle persoonlik aanspreeklik is vir die betaling van alle kostes wat deur hulle aangegaan word, tydens hul verblyf by Buffalo Street Cottages.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2 - En suite-badkamer/Toilet
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié rustieke houtkothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die kothuis het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Verder het die kothuis 'n TV met die Netflix-toep, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Sonkrag word gebruik om die effek van beurtkrag te verlig.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

1. Inkloktyd: 14:00 - 18:00. Uitkloktyd: voor 10:00
2. Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
4. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade aan die eenheid of die eiendom wat deur hulle, hul vriende of enige persoon vir wie hulle verantwoordelik is veroorsaak word.
5. Die bestuur kan nie aanspreeklik gebou word vir enige beserings of vir gaste se persoonlike besittings of besittings wat agtergelaat word by die perseel nie.
6. Rook in enige deel van die gebou word nie toegelaat nie en gaste kan slegs in die tuin rook. Die geregistreerde gas is verantwoordelik om te word dat sy/haar groep van die as en sigaretstompies ontslae raak. Versuim om by die Suid-Afrikaans vuur- en rookwette te hou kan tot boetes lei.
7. Gaste moet tussen 22:0 en 07:00 stil wees. Hou asb. geraasvlakke tot 'n minimum. Respekteer ander gaste en die bure.
8. Met aankoms ontvang gaste 'n skoon, vars en ontsmette eenheid.
9. Persoonlike slotte mag nie gebruik word om enige deure te sluit nie.
10. Sleutels en afstandbehere moet aan ontvangs teruggegee word voordat gaste uitklok.
11. Kinders onder 12 jaar moet te alle tye onder toesig wees.
12. Kinders onder 12 mag nie by die swembad wees of swem sonder toesig nie.
13. Ongeag die koste-instruksies, erken gaste dat hulle persoonlik aanspreeklik is vir die betaling van alle kostes wat deur hulle aangegaan word, tydens hul verblyf by Buffalo Street Cottages.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffalo-straat 16., Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88f7ceb3373525d6e1f9d4a4ce2d747620dca1d174d46c77872063dd51e492f4019f4e1adca2c47395d02cf414e05b1ee44f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 16 Buffalo Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.494878962295 31.513147977246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem