- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Buffalo Street, Malelane, 1320, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Buffalo Street Cottages bied 2 rustieke kothuise in Malelane en is die ideale basis vanwaar gaste dagbesoeke aan die Krugerwildtuin en ander wildtuine en besienswaardighede in die area kan geniet.
Daar is 2 rustieke kothuise, Eenheid 1 bied slaapplek aan 2 volwassenes op enkelbeddens en Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 volwassenes op 'n dubbelbed en 2 kinders op 'n stapelbed. Die eerste kothuis het toegang tot privaat ablusiegeriewe met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Die tweede eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Verder het elke kothuis 'n slim-TV met Netflix, lugversorging, 'n wasbak, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is ook sonkrag om die effek van beurtkrag te verlig.
Gratis WiFi word voorsien en die gastehuis het 'n braai-area. Daar is veilige parkeerplek agter geslote hekke op die perseel.
Buffalo Street Cottages is 10 km vanaf die Malelane-hekke van die Krugerwildtuin en 60 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ferdie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Buffalo Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Buffalo Street Cottages het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Buffalo Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang