Buffelshoek Farm Cottage

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Samantha A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfect nature-lovers getaway. Our perfect getaway. Relaxing, quiet and immersed in nature. We had a wonderful, off-grid time on the farm with our dogs. Lots to explore, great bird life and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Afgesonderde huisie weg van die stad af - stilte en die natuur. Ons het hierdie lang naweek wegbreek baie geniet. Om weg te kan kom van die stad af en in so 'n mooi en afgesonderde plek te kan kom bly, was heerlik. Die beste ding was die stilte en groot oop spasie. Al is Blue Sky Organics 'n werkende plaas, was ons glad nie gepla deur plaaswerk geluide of aktiwiteite nie. Die huisie was heelwat meer aantreklik en gemaklik as wat ek verwag het. Ek was angstig oor die feit dat diere toegelaat is daar, aangesien ek alergies is vir honde, maar die huis was mooi skoon gemaak en ek het gemaklik gekuier. Die feit dat die huis noord-suid kyk, het baie gehelp, oor daar gemaklike en praktiese buite areas is albei voor en agter waar ons lekker buite kon wees sonder om onder die hitte van die dag te hoef te ly. Die kloof stap was ook heel lekker, maar ek stel dit net voor op 'n koelerige dag. Die pad is baie mooi, maar meer oorgegroei en klipperig as wat ek verwag het. Ons was verlig om 'n koel, skaduryke piekniekplekkie diep in die kloof te kry. Mens moet deur die bosse bundubash om daarby uit te kom. Ons was jammer om nie in die plaasdam te kan swem nie, wat tans baie leeg is weens die min reen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We really enjoyed it and would definitely come back again. Absolute peace. It was a charming place to unwind, relax, and enjoy the sunset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Very good, thanks. Lovely location, everything we needed was there. Could do with a drying-up dish rack.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arnold J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Als was netjies en skoon. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Dream country cottage for dog-lovers! It's calming and relaxing at this idyllic, true farm cottage. The most exquisite country garden, safely enclosed, where we could be totally at ease with our "escape-artist" mini-dachshunds. Enjoyed the beautiful sunsets while braaing on the veranda, and for the more active, the hikes in the kloof and walks around the farm were adventurous and restorative. Everything one needs is available and in working order, even an extensive library. Wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Hèrlik warm terwyl die koue winde huil. Baie gerieflike huisie en goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Hondevriendelik en vryheid om op die plaas te kan rondloop. 'n Outentieke plaasverblyf en groot waardering vir die hondevriendelike akkommodasie en vryheid van beweging. Dankbaar en aangenaaam verras met die vars plaasprodukte waarmee ons bederf is. Baie dankie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alet C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Baie rustig, mooi uitsig, lekker stappe. Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel M
1 nag
1.0
Nov 2023

Sleg plek. Die plek was niks soos op foto nie, was vuil binne, vol vlieë en kon nie slaap op beddens nie. Was vol vlooie, kan nie glo so 'n plek is op die webtuiste nie en is nie op standaard nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Sky Organics, Buffelshoek farm, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8538b27dc8ba3b55b1b501caa989bb8d94f1fc23dec0f5de513bb92c56ac6fd2db50c37f1a577e490f409e290f3c124e708?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 Blue Sky Organics Buffelshoek farm 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.722989597564 21.434630240933
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang