+16
Selfsorg in Klein-Karoo

Buffelshoek Farm Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Mark F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Another peaceful breakaway. Pure peace and a perfect place to disconnect and recharge. Lovely swims in the dam enjoyed by both humans and dogs! Thanks for the top tip about the Saturday community market - spinach and feta quiches were amazing, but the Malva puddings took the cake.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teagan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Location, nature and rest! Divine stay, we thoroughly enjoyed the kloof hike with our dog and the location of the cottage. We visited in the height of summer so there was little natural water around, but we made good use of the shaded verandah and cooled off in the shower every now and then. The cottage is humble and comfortable; we felt at home in the space in no time. Very private and wonderful views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jumae K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wonderlik! Durf die grondpaaie aan en gaan bly in die lekker plekkie in die berge. Gaan stap in die kloof en geniet die plaasstilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine C
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Wonderful cottage on this scenic organic olive farm. Lovely remote cottage. Spacious and comfortable with a great braai area on the stoep. Fantastic walks on the farm. I thoroughly enjoyed the time spent in this beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludwig V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Goei rus vis mens se siel. Lekker gebly, maar alles was nie mooi skoon nie. Ten spyte hiervan sal ek weer daar oorbly.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfect nature-lovers getaway. Our perfect getaway. Relaxing, quiet and immersed in nature. We had a wonderful, off-grid time on the farm with our dogs. Lots to explore, great bird life and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Afgesonderde huisie weg van die stad af - stilte en die natuur. Ons het hierdie lang naweek wegbreek baie geniet. Om weg te kan kom van die stad af en in so 'n mooi en afgesonderde plek te kan kom bly, was heerlik. Die beste ding was die stilte en groot oop spasie. Al is Blue Sky Organics 'n werkende plaas, was ons glad nie gepla deur plaaswerk geluide of aktiwiteite nie. Die huisie was heelwat meer aantreklik en gemaklik as wat ek verwag het. Ek was angstig oor die feit dat diere toegelaat is daar, aangesien ek alergies is vir honde, maar die huis was mooi skoon gemaak en ek het gemaklik gekuier. Die feit dat die huis noord-suid kyk, het baie gehelp, oor daar gemaklike en praktiese buite areas is albei voor en agter waar ons lekker buite kon wees sonder om onder die hitte van die dag te hoef te ly. Die kloof stap was ook heel lekker, maar ek stel dit net voor op 'n koelerige dag. Die pad is baie mooi, maar meer oorgegroei en klipperig as wat ek verwag het. Ons was verlig om 'n koel, skaduryke piekniekplekkie diep in die kloof te kry. Mens moet deur die bosse bundubash om daarby uit te kom. Ons was jammer om nie in die plaasdam te kan swem nie, wat tans baie leeg is weens die min reen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We really enjoyed it and would definitely come back again. Absolute peace. It was a charming place to unwind, relax, and enjoy the sunset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Very good, thanks. Lovely location, everything we needed was there. Could do with a drying-up dish rack.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arnold J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Als was netjies en skoon. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Blue Sky Organics, Buffelshoek farm, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8538b27dc8ba3b55b1b501caa989bb8d94f1fc23dec0f5de513bb92c56ac6fd2db50c37f1a577e490f409e290f3c124e708?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 16 5 1 5 Blue Sky Organics Buffelshoek farm 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.722989597564 21.434630240933
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang