Almond Valley Manor House: Luxury Retreat
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisrivierweg, Buffelskloof Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13
- Vanaf R28 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Almond Valley Manor House is teen die majestueuse Red Stone Hills langs Roete 62 geleë. Dit is ideaal vir gesinsvakansies, droomtroues of toevlugsoorde vir sakereisigers, want dit spog met 'n mengsel van rustigheid en skilderagtige natuurskoon.
Dié huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en bidet-toilet. Die ander 5 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Dit lei na 'n eetarea met 'n groot etenstafel en 'n kaggel. Die aangrensende sitarea het sitplek, 'n TV en 'n kaggel.
Gaste kan buite stap en daar is 'n welige tuin, 'n sprankelende swembad en 'n luukse Jacuzzi. Daar is ook 'n pizza-oond en 'n tennisbaan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Kruisrivierweg, Buffelskloof Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisrivierweg, Buffelskloof Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13