+78
Gastehuis in Burgersfort

Burgersfort Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Lekker gebly. Lekker gebly, ons mense sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

This is a wonderful place to stay. Fantastic place to stay. Wonderful view and very friendly host. Can recommend this place to all travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2026

Very pleasant. My guys went to work in Burgersfort. The first place I booked for them was a complete disaster. The next night I booked them in here and they were very satisfied. Clean, neat and functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rudolph V
1 nag
4.6
Feb 2026

Great. Very nice, would stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Baie mooi maar. Pragtige gastehuis, sentraal en in 'n stil omgewing. Ruim gerieflike kamer, maar te oordeel aan die eenheid waarin ons gebly het (nr 6) is instandhouding nie 'n prioriteit nie. Die konsertina stortdeur is vodde en maak nie toe nie, die toilet lek en moes ons handdoek op die vloer gooi, TV remote werk nie en die bad se prop seel nie en moet jy vinnig bad want die water loop uit. Foutjies wat binne enkele minute herstel kon gewees het indien daar inspeksie/kontrole was. Dit is nietemin 'n gastehuis wat ek sal aanbeveel en nie sal huiwer om weer te besoek nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hydac Technology Pty Ltd 2
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2025

Good location, comfortable and clean. Friendly staff. Stay was comfortable. Dinner meal was very salty; could not eat much of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stuart S
1 nag Besigheidsreis
2.0
Nov 2025

Overpriced. Staff are rude and unwelcoming, no kettle to make coffee, WiFi switched off. Way overpriced. Never again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ansie V
1 nag
5.0
Mrt 2023

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by Burgersfort Gastehuis bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
1 nag
5.0
Jun 2022

Nice and quiet. Perfectly located near all the amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Burgersfort Gastehuis
Thank you for your review. It is always heartwarming to get positive feedback, it is much appreciated. Hope to host you again in the future. Burgersfort Gastehuis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Pieter Winterbach Street, Burgersfort, 1150, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5473fe9d8e05c4222c0559e94ad5ef76e11018f1485c717f2a9c3e5109fed5f607295083ad02459d75eedfb58cd98b1efbf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 6 Pieter Winterbach Street Burgersfort 1150 Limpopo 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -24.678975924717 30.328763480613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang