Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Burgersfort

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Burgersfort van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Burgersfort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Burgersfort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Burgersfort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Burgersfort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Burgersfort Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Burgersfort

Burgersfort Gastehuis bied gerieflik gemeubileerde kamers in Burgersfort. Dié gastehuis het 7 kamers met slaapplek vir 1 tot 20 gaste. Daar is 2 kamers wat elk 'n enkelbed het. Die een is in die hoofhuis en het '...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R863
per nag (plek vir 2)
B&B in Burgersfort

Gracious Lodge Events and Conference bied B&B-verblyf en is in Burgersfort geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die omgewing se besienswaardighede verken kan word. Verblyf by Gracious Lodge Events and...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Burgersfort

Bonamanzi Guest House is aan die oewer van die Steelpoortrivier, tussen Steelpoort en Burgersfort, in die Steelpoort Vallei geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek uit die stadslewe. D...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Burgersfort

Hadassa is 'n gastehuis in privaatbesit deur die eienaars. Dit is in die middel van Burgersfort, omtrent 1 km van die middedorp af, en 3 km van die Tubatse Mall af. Die huis het 8 gerieflike slaapkamers, elk met '...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Lodge in Burgersfort

Steelpoort River Lodge is geleë in die dorpie Steelpoort in Limpopo. By hierdie lodge vind besoekers nie net die stilte en vrede van die bosveld nie, maar ook wonderskone uitsigte en die suisende klank van 'n rivie...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Burgersfort

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Platorand, Limpopo

Lepêllê Lodge is in die hartjie van Mpumalanga geleë en gaste word genooi om te ontspan met die ritme van die Spekboomrivier soos dit teen die klippe afloop en deur die majestueuse landskap kronkel. Lepêllê bet...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Burgersfort

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Lodge in Steelpoort, Limpopo

Die woord "Lapeng" beteken "tuiste" in Noord-Sotho en dit is die strewe van die bestuur en personeel van Lapeng Guest Lodge om hierdie naam gestand te doen. Die lodge word omring deur gronde wat pragtig in stand g...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Steelpoort, Limpopo

Sophia Guesthouse is in die myndorpie, Steelpoort, minder as 20 km vanaf Burgersfort geleë. Dié gastehuis is naby die middedorp en word via die R555 vanaf Lydenburg of Polokwane bereik. Verblyf is beskikbaar in 4...

Vanaf
R2 650
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Hannah Game Lodge, "Geskenk van God", weerspieël die volmaaktheid van Afrika soos dit deur God geskape is. Gaste kan hier in die hartjie van die bosveld hul vlerke kom sprei en inspirasie kom put. Die lodge skuil ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

Kgakgamela Road lodge bied gasvrye en bekostigbare verblyf in Madiseng, net 14 km vanaf Burgersfort in Limpopo. Die lodge is 12 km vanaf Thaba Moshate Casino en Convention Resort en 14 km noord van Steelpoort. Ger...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Lodge in Platorand, Mpumalanga

Valencia Country Lodge, geleë net buite Burgersfort sowat 20 km op die R37 na Lydenburg. Die lodge word omring deur sitrus bome en natuur en bied die beste ontspanning om nie deur dorpe en stede se graas gesteur te...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Lodge in Platorand, Mpumalanga

Ithaba Falls is op die majestueuse Waterval-pas (R37) tussen Lydenburg en Burgersfort geleë. Die panoramiese uitsig is ongelooflik; jy kan die berge in die pas en 4 watervalle sien! Verblyf beskik oor 16 luukse ka...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ohrigstad, Limpopo

Donum ex Deo is in die dorpie Ohrigstad, op die R36 tussen Lydenburg en Hoedspruit geleë. Daar is 5 basiese selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n kombuise, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Elke kombuis het 'n ys...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Ohrigstad, Limpopo

The Royal Palm B&B is in die prentjiemooi Ohrigstad op die R36 tussen Lydenburg (Mashishing) en Hoedspruit geleë. Ons bied gerieflike en bekostigbare verblyf aan sakereisigers en toeriste. Die verblyf bestaan uit...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg, Mpumalanga

Buffelsvley Guest Farm is 'n ou klipplaashuis op 'n sitrusplaas in Lydenburg. Lydenburg is gewild vir sy besienswaardighede insluitend die Lydenburg-waterval, historiese gedenktekens, natuurskoon en visvang. Verbl...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za