Burmeister 302
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Burmeister Circle, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 578 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Burmeister 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Milnerton. Hierdie stylvolle ruimte is 'n uitstekende opsie vir 'n gesinswegbreek aan die kus van die Moederstad en bied asemrowende uitsigte oor die oseaan en Tafelberg.
Die woonstel bied gemaklik slaapplek vir tot vier gaste en bestaan uit twee slaapkamers en een badkamer. Beide slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste saam maaltye kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n oulike balkon met buitesitplek - die perfekte plek om te ontspan en die pragtige uitsigte oor die oseaan en sonsondergang in te neem.
Veilige parkering word voorsien, wat gemoedsrus bied dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 9 Burmeister Circle, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Burmeister Circle, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang