+60
Wildsplaas in Dinokeng

Bushbabies Lodge Dinokeng

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Justice L
1 nag
5.0
Jun 2026

Pleasant. Friendly, clean and quiet environment!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelné V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ongelooflik. Ons het verskriklik lekker gebly. Die rustigheid is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandokazi M
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

It was exceptional. I had a wonderful stay, thank you. The staff was so friendly, everything was exceptional. I am happy and will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liahne J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige plek, heerlik gebly. Verblyf was baie lekker, ons het heerlik gebly. Die perseel is pragtig en rustig, en ons het heerlik by The Slide geëet wat loopafstand is. Ek sal net voorstel (veral in somer) dat daar 'n waaier of aircon in die eenheid aangebring word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Vriendelik en rustig, skoon en goeie diens. Die diens was amazing, alles was mooi netjies en skoon. The Slide het baie lekker kos en diens gehad. Ek kan eerlikwaar niks sleg sê van die plek nie. Hulle sal ons definitief vinnig weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simonne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Stunning facilities. Thoroughly enjoyed our stay, with a nearby restaurant and swimming pool. Clean and well-maintained property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elton F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Amazing! We really loved our stay in Tented Camp #1. Got to see wildlife up close near the fence. It was clean, and the staff were all friendly. Barend made sure we were fully prepared before our arrival. Our son loved his own tent 1m off the ground and most definitely the space and play area. Really a great place! And the restaurant food was heavenly! Kudos to William and Richard for their top-notch cooking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

What a gem. Very well catered for, all that we requested was honoured and the owners' attention to detail was exceptional. Very well cared for facility in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Gemaklike selfsorg in Dinokeng. Vriendelik ontvang. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Heerlik uitgerus en bedaar. Baie lekker gebly, dankie. Wooneenheid Chalet Rondo uitstekend uitgelê en genoeg uitpakplek. Moet net nie Dinokeng enigsins met 'n wildtuin te vergelyk nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c060c9f93a3af3454ffbdd05b903d174418c39616e4ee1084e775c0459cd3db1d54fa45a87d57591f96e0ebf9c882730ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 97 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Hammanskraal 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.385208588141 28.435020446777
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang