Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Sanet V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld. Een van ons lekkerste plekke om te oornag in ons 2 weke toer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Super impressed with the cottage. Absolutely money well spent, good value for money. The cottage was better equipped than places double its price. Luxurious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Clean, quiet, restful and comfortable. It was very comfortable. Made use of air con and the swimming pool. Had a lovely hike/walk into the kloof when we arrived in the late afternoon. Could have made use of a map. WiFi was not connected and there was no hot water. Otherwise, a good quiet restful overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtig, skoon en ons sal beslis weer kom! Heerlik gebly! Die diens was goed. Ons was vriendelik ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie goeie, vriendelike ontvangs. Die verblyf was perfek. Fantasties. Dit is 'n goeie Karoo belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Sal weer gaan! Netjiese plek in stil en rustige omgewing, naby pragtige Prins Albert. Skoon en netjiese akkommodasie en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Dit was baie mooi, skoon en veilig. Nrs 1 en 2 is baie goed ingerig. Ons het baie lekker gebly. Dit was beslis elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorita K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend! Fantastiese plek en diens. Van ontvangs tot by die kothuis 10 uit 10! Sal beslis weer gaan en volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitsonderlike natuurverblyf, totaal verskillend van verblyf binne-in die dorp. Die natuurskoon was asemrowend tussen die ruwe berge, terwyl die kothuis baie mooi versier was met alles wat ons nodig gehad het, insluitend 'n welkomstpak, lugreëling en elektriese komberse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was hemel op aarde gewees, sal weer teruggaan. Ons het dit baie geniet. Beste plek om te bly en so rustig. Alles is baie netjies en skoon. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 232

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Bushman Valley, Klaarstroom Road/R407, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4a2420196264cf03e1126444e681df2728fb02304a0274f5958afb07abb3c5b64134791c768d907abb8cc3c6211c060149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 232 5 1 5 Bushman Valley Klaarstroom Road/R407 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.257574785021 22.045655250549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang