Bushman's Nek
Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2025 tot 31 Jan 2026.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman's Nek Pad, Underberg Distrik, Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bushman's Nek voer gaste weg na 'n wêreld van rus en vrede in die skilderagtige Drakensberge tussen pragtige grotte en 'n oorvloed fauna en flora.
Bushman's Nek bied 'n verskeidenheid luukse hotelkamers en selfsorg-ateljeewoonstelle, -chalets en -houthuisies. Die hotelkamers is naby die sentrale kompleks en eetarea geleë en elkeen bied 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe en 'n stoep met meubels. Die selfsorg-ateljeewoonstelle, -chalets en -houthuisies beskik elkeen oor 'n oopplan-sitarea en -eetarea, 'n TV, privaat braaigeriewe wat ideaal is vir kuier-aande, asook 'n kombuis wat ten volle toegerus is.
Gaste kan lekker gaan eet by die Bush Pot Restaurant met heerlike geregte op die a la carte-spyskaart en vasgestelde spyskaarte wat regdeur die dag en aand beskikbaar is.
Underberg is 'n bekoorlike plaasdorpie aan die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal. Die dorp is 'n gewilde oornagplek vir reisigers wat die Sani-pas na en van Lesotho af ry.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 30
Resensies 846
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Bushman's Nek Pad, Underberg Distrik, Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bushman's Nek het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman's Nek Pad, Underberg Distrik, Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom