+40
Lodge in Kameeldrift-Oos

Bushman's Rock Country Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Christoffel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Rustig en nader aan natuur. Was rustig en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maxime M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2025

Fantastic. I love everything and everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Apr 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Leriche
Bushman's Rock Country Lodge
Goeie dag, Baie dankie vir u terugvoering. Ek sal opvolg oor die spinnerakke in die kamer. Ons het vir elke gas laat weet per WhatsApp dat ons restaurant toe is op Maande en Dinsdae. Groete, Maggie Bushmans Rock Ontvangs.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Apr 2026

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Leriche
Bushman's Rock Country Lodge
Good day, Thank you for your valued feedback. The shower holder in the shower was a bit rusted, but we have removed all the shower holders and are in the process of treating them. A shower holder and blocked drain do not affect a star rating. These are minor issues that could have been addressed immediately if we had known that you had an issue during your stay. The maintenance team looked at the drains after you left, and they found the drains in order. The only possible smell that you may have detected was from the fish pond close to the rooms, but the pond gets cleaned regularly, and no one else staying nearby complained about smells. All guests were given our after-hours numbers so that we could assist them and address any problems during their stay. I did not receive one call or complaint from you during your stay. We strive to assist our guests promptly and to make their stay enjoyable with us. In this instance, I could not find any serious issue in your complaint, as there was no blocked drain and the room was properly cleaned. I have sent your feedback to the owners so that we can consider your suggestions for updating the bathrooms in the future. Kind regards, Maggie Theron Bushmans Rock

Helma H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Sien my beslis weer! Vir 'n plekkie om net weg te breek vir 'n dag of wat, is dit heerlik! Rustig en stil. Die spa was asemrowend met uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leriche
Bushman's Rock Country Lodge
Goeie dag, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer in die naby toekoms te akkommodeer. Groete, Maggie

Elize L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Het lekker gekuier en diens was uit die boeke. Julle is tops! Ons het baie lekker gebly. Eenheid was mooi skoon en netjies. Personeel van die skoonmakers tot die waiters/barman/chef was baie vriendelik. Diens en die kos was uitstekend en plek baie mooi en netjies. Baie goeie diens gekry. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leriche
Bushman's Rock Country Lodge
Goeie dag, Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Maggie by Bushmans Rock

Lizel N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Net 1 nag oor gebly. Sal weer daar oornag. Eenheid was baie netjies. Enigste negatief is die lae toilette in die eenheid (nr 25). Moeilik vir persone met heup probleme. Maar verder perfek. Het volgende ontbyt genuttig by die restaurant. Dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leriche
Bushman's Rock Country Lodge
Goeie dag, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Maggie

Henriette J
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Baie lekker wegbreek. Plek is baie skoon en gerieflik. Al die personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leriche
Bushman's Rock Country Lodge
Goeie dag, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat julle dit geniet het by ons en hoop om julle weer in die naby toekoms te huisves. Vriendelike groete, Maggie

Bonne O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Good experience. Everyone was really friendly and it was a really great experience. Restaurant food was average, so we regretted not using the braai facilities. The shower could use a good scrub, but everything else was super clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Leriche
Bushman's Rock Country Lodge
Good day, Thank you for your valuable feedback. We scrub the showers, but we have a problem with a very high percentage of lime in the water, which causes the showers to look stained. We have tried strong chemicals, but that resulted in the tiles turning green. Kind regards, Maggie at reception

Estie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Baie mooi plek. Wetkers is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was baie lekker, bietjie gesukkel met die krag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leriche
Bushman's Rock Country Lodge
Goeie dag, Baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons vra omverskoning oor die ongerief wat julle gehad het tydens julle verblyf. Ons het die laaste tyd gesukkel met elektrisiteit want 'n transmitor op een van die pale by die Lodge, moes vervang geword het deur die Munisipaliteit. Alles is gelukkig nou weer terug na normaal toe. Ons hoop om julle weer in die Nuwe Jaar te akkommodeer. Mag julle 'n wonderlike fees seisoen en 'n gelukkige Nuwe Jaar hê. Vriendelike groete, Maggie Bushmans Rock

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Leriche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

570 Wewer Street, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 72 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52130defd35011ed91418f2475f69dc4b93c73116da0102c7a7c7f9d1547384c4fc487573772a4612f4eb7d20e3fe9993510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 570 Wewer Street Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.655799612311 28.30914199345

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang