Pick your preferred language

English

Afrikaans

+44
Selfsorg in Hoedspruit

Bushveld Jewel

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 605 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Bushveld Jewel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis op die Hoedspuit Wildlife Estate in die Bosveld. Die huis is ideaal vir natuurliefhebbers, aangesien die area gereeld deur wild soos bosbokke, kameelperde, waterbokke, vlakvarke en 'n verskeidenheid voëls besoek word.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel die badkamer wat 'n bad, stort, toilet, wasbak en 'n buitestort het. Daar is ook 'n wasmasjien. Die huis het ook 'n studeerkamer met 2 lessenaars en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke, en dit lei na 'n stoep met sitplek.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis het ook 'n braai-area en 'n balkon met sitplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 605 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Bushveld Jewel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

605 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ccf32a22af18f41a0e58485214abea5e542cf5a505af3cf1a6017c8898646930b19f4b08108a86315ff95bf907e32a7ddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 605 Kanniedood Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.342120657007 30.993818996642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang