Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die spoedbeperking op die landgoed is 40 km per uur.
Alle vullissakke kan by die hek afgegooi word - skei asb. die avfal.
Wees bedag op spinnekoppe, slange en ander wild, hierdie is 'n wildlandgoed en daar is van hulle van tyd tot tyd in die huis.
Hou alle deure en vensters toe, behalwe die vensters wat spesiale beskerming het.
Blus alle vure voor jy die aand inkruip, die wind kom gereeld op en dit kan 'n brandgevaar veroorsaak.
Wees bedag op die gebruik van die trappe. Dit is steil.
Die area het waterbeperkings en gaste moet asb. die water spaarsamig gebruik.
Moet asb. geen kos buite los nie, aangesien dit die diere na die eenheid sal nooi en kan lei tot skade aan jou besittings, glase of voedsel.
Geraas moet na 21:00 tot 'n minimum beperk word.
Gaste mag nie saans rondloop nie. Daar is luiperds wat op die landgoed rondloop. Kinders mag ook nie alleen rondloop nie.
Jy sal elke 5 dae 'n sekuriteitstoegangskode kry. Moet asb. nie hierdie kode met iemand deel nie, aangesien toegang streng beheer word. Indien jy 'n besoeker verwag kontak asb. die eienaar.
Sit asb. die lugversorging af wanneer jy die huis verlaat.
Gaste mag nie die diere voer nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
605 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang