+23
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Braemar Road, Woodside, Durban, 3610, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Butterscotch B&B is in 2009 gestig en bied B&B- en selfsorgverblyf in die Pinetown-, New Germany- en Westmead-area. Dié gastehuis is in Cowies Hill geleë, net 12 km vanaf Durban en 4 km vanaf die Pinetown-middedrop en bied rustige verblyf met maklike toegang tot die stad.

Elkeen van die 4 kamers beskik oor 'n privaat ingang, stoep, en suite- of privaat badkamer, lugversorging, WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, waaier en komplimentêre toiletware.

Die Daisy Suite het 'n groot slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort en Victoriaanse bad.

Die Ivy Suite het 'n koninggrootte wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitarea en -eetarea.

Hierdie 2 suites kan verbind word om 'n gesinskothuis te skep.

Die Hibiscus Suite beskik oor 'n ruim kamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n kombuisie.

Die Rose-suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die gastehuis het ook 'n swembad en braaigeriewe. Die gastehuis is heeltemal omhein, het 'n afstandbeheer-hek en bied veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan in die tuin ontspan, voëlkyk vanaf die stoep, of in die swembad afkoel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Pieter J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Alles was baie lekker en mense was baie vriendelik.
Jul 2026
Johan D
Saam met vriende
5.0
Rustig en veilig. Ek sal dalk voorstel vir 'n 2-plaat stofie/oond. Die verblyf was regtig meer as wat ek verwag het.
Jun 2026
Samantha C
5.0
Clean, comfortable and quiet. It was a lovely stay, and ideally located for my purposes, which was to support my athletics club at Cowi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Stan H
5.0
Weekend stay. I have to recommend Jenny and Dave for the help during my stay. They are great hosts and always willing to go the extra m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Tanja R
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Baie lekker, netjies en sal gerus weer teruggaan!
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3 Braemar Road, Woodside, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Butterscotch B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Braemar Road, Woodside, Durban, 3610, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaf00e9dab4dc9785f8de2332143b6c96d3e002ef6f639f691ece23a12c5358e9f935757ad1b803be68173cc4096357d9fa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 3 Braemar Road Woodside 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.823741 30.897354
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang