+10

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Andrea J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Very much enjoyed it. The hosts were very kind and helpful. The unit was very clean and well equipped. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chimorne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtige gastehuis in Hondeklipbaai. Mooi gastehuis, privaat ingang. Alles wat jy nodig het! Dek bo buite gastehuis, wat jy oor die baai kan uitkyk, mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gekuier en gerus. Baie dankie! Baie dankie vir die lekker kuier en gasvryheid. Ons het lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker. Die verblyf was aangenaam en het aan verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludwig S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Netjies, skoon en perfek. Absoluut die geld werd. Andre het ons van die begin af welkom laat voel en selfs toe ons in die sand vasgeval het, moeite gedoen om te help om ons uit te kry. Voorwaar baie goeie waarde vir geld en perfek vir 'n wegbreek by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Oornag. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Heerlik gebly in 'n skoon en netjiese plek, met vriendelike mense. So regte Wes-Kus plek. Lekker groot en gerieflik, naby aan die strand. Goed toegerus met alles wat nodig is. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustieke ervaring nie te versmaai. Atmosfeer antiek en gevoel van warmte ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Die lekkerste plek by die Baai. N baie lekker, ruim en netjiese plek. Als wat nodig is vir 'n selfsorg eenheid. Baie vriendelike ontvangs. Sal definitief die plek aanbeveel vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie R
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Baie aangenaam. Dit was beslis die moeite werd. Netjies en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

66 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3b2957ffaba6b0676bd1fc24f72a184014d3145aec03e74f4fe967ed721978d293d2c1b57f1a6947dc73b2ccab389e201d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 66 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.315507734605 17.276888972877

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang