Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Hondeklipbaai

4.2 / 5  
volgens 154 resensies
Lees regte resensies van Hondeklipbaai van 154 geverifieerde gaste.
Indien jy Hondeklipbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hondeklipbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hondeklipbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hondeklipbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hondeklipbaai Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hondeklipbaai

The Dogstone Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde houthuisie in Hondeklipbaai, stapafstand vanaf die strand. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-badkamers en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Hondeklipbaai

HonneHokke Resort is 'n bekende wegbreekplek in die kusdorpie, Hondeklipbaai, in die Noord-Kaap se Namakwa-distrik. Dit is 'n rustige oase vir diegene wat moeg is vir die gewoel van die stadslewe. Verblyf bestaan u...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hondeklipbaai

Fisherman’s Cottage is net 450 m van die strand af in Hondeklipbaai en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die kothuis is op 'n ommuurde landgoed geleë en het 2 slaapkamers met en suite-storte. Elke kamer het enke...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hondeklipbaai

Palace Flophouse is 'n selfsorgchalet in Hondeklipbaai, 'n beeldskone kusdorpie. Die eenheid is naby die strand en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek weg van die stadsgeraas. Die eenhei...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hondeklipbaai

Honne-Pondokkies is in die klein dorpie Hondeklipbaai aan die Namakwalandse kus geleë. Hier is vrede en rustigheid 'n leefwyse. Gaste kan kommervry in die strate rondloop en al langs die 14 km lange kuslyn wandel. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hondeklipbaai

Vori-Klip Accommodation is in Hondeklipbaai, 'n unieke dorp aan die Weskus in die Noord-Kaap. Dis die ideale wegbreek met 'n pragtige uitsig oor die Spitfire-rots en pragtige sonsondergange. Dié huis beskik oor 2 ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hondeklipbaai

Langenhoven Cottage is 'n bekoorlike vakansiehuis in Hondeklipbaai. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n seewegbreek van die stad af. Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste (6 volwassenes en 2 kin...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hondeklipbaai

Die Baai se Bek is in die kusdorpie Hondeklipbaai in die Noord-Kaap geleë. Hondeklipbaai is sowat 90 km van Garies af op 'n grondpad uit en sowat 200 km van Springbok af. As jy van Springbok af ry, wees versigtig o...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hondeklipbaai

By die Baai is stapafstand vanaf die see, ongeveer 100 meter, en bied akkommodasie vir 4 gaste. By die Baai bied gaste 'n keuse tussen 'n ruim woonstel vir 4 en 'n safari-tent vir 4. Elke eenheid is privaat en om...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hondeklipbaai

Honne-Hemel: Oubaas is in Hondeklipbaai. Dié selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste, bied 'n pragtige uitsig oor die see en is net 'n entjie se stap van die strand af. Klein troeteldiere met maniere wat goed opgele...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Tentekamp in Hondeklipbaai

Skulpieskraal Tented Camp and Rooi Spinnekop Restaurant is in Hondeklipbaai, net 800 m vanaf die strand geleë. Gaste kan kies tussen 6 A-vormige tente en het elkeen slaapplek vir 3 gaste. Drie van die kamers het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hondeklipbaai

De Swarte Mossel is 'n selfsorg-gastehuis in die rustige, afgeleë dorpie, Hondeklipbaai. Dié dorpie het 'n 14 km lange kuslyn waar 'n ware Weskus-gevoel heers en jy selfs op die strand kan braai. De Swarte Mossel ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hondeklipbaai

Snoekies bied selfsorgverblyf 500 m van die strand af in Hondeklipbaai en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Daar is 3 eenhede met privaat ingange en elke eenheid het slaapplek vir 5 gaste. ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hondeklipbaai

K9 Cottage bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Hondeklipbaai in Namakwaland. Die eenheid is stapafstand van die strand af. Dié oopplan-kothuis is met sandsakke gebou en beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hondeklipbaai

Honne-Hemel Self-catering Accommodation: Bacchus bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers en is in die kusdorpie, Hondeklipbaai, geleë. Hierdie huis is ideaal vir gesinne en stapafstand vanaf di...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Hondeklipbaaite sien.

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za