4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 66 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
By die Baai is binne loopafstand van die strand geleë, ongeveer 100 m, en bied verblyf wat tot 4 mense kan slaap. (2 volwassenes – 2 kinders) Nie 4 volwassenes nie!
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n privaat badkamer met 'n stort, en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die eenheid het 'n toegeruste kombuis. Die leefarea het 'n binnebraai sowel as 'n TV met Openview. Die eenheid maak oop na 'n dek met see-uitsigte, en braaigeriewe buite is ook beskikbaar. Veilige parkering is ook beskikbaar.
Verskeie restaurante en besienswaardighede is binne loopafstand van By die Baai geleë. Gaste kan visvang, ontspan en die strand met sy vele gety- en rotspoele verken. Besienswaardighede sluit ook die Dog Stone, die Aristea-skeepswrak van 1945 en Spitfire Rock in, wat 'n fantastiese plek bied vir pragtige foto's.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 66 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
- Gaste dink By die Baai het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang