4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 128 Beach Road, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
By Die See bied gehalte-verblyf in Gordonsbaai en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende. Die woonstel is naby talle winkels en restaurante en het direkte toegang tot 'n klein strand reg voor die eiendom.
Hierdie aparte eenheid is op dieselfde eiendom as die eienaar se huis, maar is heeltemal privaat. Op die grondvloer is daar 'n oopplan-leefarea met gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat gaste vir selfsorg benodig, asook 'n etenstafel en stoele.
Op die eerste verdieping is daar 2 slaapkamers, 'n aparte toilet en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n skuifdeur wat lei na 'n balkon met pragtige uitsigte oor die Helderberg-gebied en Valsbaai. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ook dieselfde uitsig oor die berge en die oseaan. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 128 Beach Road, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
- Gaste dink By Die See het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
128 Beach Road, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang