Bydand Guest House
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bynand Plaas, Langs die R336, Addo, 6105, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 660 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bydand Guest House skuil op 'n werkende sitrusplaas tussen die bome, ongeveer 15 km vanaf Addo Olifantpark in die Oos-Kaap. Die gastehuis bied gasvryheid en lieflike suites met 'n uitsig oor die rustige tuin en spa.
Die luukse, ruim en suite-suites is keurig ontwerp, en individueel gestileer en versier. Die suites het elkeen 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elkeen het 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort. Die suites het ook elkeen 'n TV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en sommige suites het 'n privaat tuin met 'n Jacuzzi en buitesitplek.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele, sowel as 'n spa op die perseel, wat ook pasgemaakte spa-behandelings bied vir ekstra ontspanning. Dit kan op versoek en teen 'n ekstra koste bespreek word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Lo-Mari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Bynand Plaas, Langs die R336, Addo, 6105, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Addo-olifantpark Wes-Kaap
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bynand Plaas, Langs die R336, Addo, 6105, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom