Pick your preferred language

English

Afrikaans

+17

7 gaste

2 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Main Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bydistrand is in Stilbaai en is 'n vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende aangesien Lappiesbaaistrand net 100 m ver is.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Daar is nog 'n enkelbed in die sitarea. Daar is 2 badkamers, elk met 'n stort of 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike stoele, 'n etenstafel en 'n TV.

Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk, voetslaan en swem in. Die Blombos Argeologiemuseum is ook net 4,5 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Desmond O
Saam met vriende
5.0
Very peaceful and relaxing. My stay was enjoyable. It was a fishing trip and we did get some fish.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Tanya A
Gesin met tieners
4.8
Verblyf 10/10 sal definitief weer gaan. Heerlik gebly, geen probleme met verblyf gehad. Gasheer was baie toegewend met inklok en uitklok tyd, sal defi...
Sien meer
Mei 2025
Anna K
Saam met lewensmaat
4.6
Die afstand strand toe was kort en lekker op te loop. Dit was baie rustig en veilig.
Apr 2025
Colin R
Saam met lewensmaat
4.6
Suited our purpose for being in Still Bay very well. As a place to put your head down overnight while day-tripping in the surrounding a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Petro D
Saam met lewensmaat
4.4
Gerieflik en veilig. Dit was vir gaste, maar hulle het dit geniet.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Main Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bydistrand het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek

5 Main Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6535ae7fd4a0f9ef3f0d127b5184beb8b575b1afd8f79f667c815212b8b790242fe73b80aececcf70e539ce5e9cbeb46c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7) 21 5 1 5 5 Main Road Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.372254449477 21.427550698434
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang