+18

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Theresa V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Stil en asemrowend. Ek het hierdie plek met ’n pragtige see-uitsig besoek om bietjie te herlaai, en dit was absoluut die moeite werd. Die atmosfeer is rustig en ontspannend, perfek om weg te breek van die alledaagse gejaag. Die uitsig oor die see is asemrowend, veral tydens sonsopkoms of sonsondergang. Die diens was vriendelik en professioneel, en die omgewing was skoon en goed versorg. Dit is die ideale plek om net te sit, te ontspan en jou gedagtes te orden. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat ’n bietjie rus en inspirasie soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Nice. Amazing. The owner was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
C Bobbejaan
Dankie vir my resensie.

Luke C
1 nag
5.0
Jan 2026

Peaceful. Amazing view with everything you need to be comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emerald V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Gemaklike kuierhuis met ongelooflike seeuitsig! Bobbejaan is 'n ruim huis met die see net oorkant die pad. Die kleinkinders kon op die klein strand gaan speel en ons kon hulle vanaf die stoep dophou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
C Bobbejaan
Baie dankie dat julle See Bobbejaan so geniet het. Hoop om julle weer te sien.

Pierre R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Fantastiese weer en ongelooflik mooi uitsig met die branders se kalm geruis. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Mercia het ons onmiddellik laat tuis voel. Ons Yorkie was net so tuis en het gereeld vir Mercia gaan kuier. Die weer was fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
Lang verblyf
5.0
Okt 2025

Sieslverrykend. Dit was ons wonderlikste vakansie in baie jare. Die ligging, die stilte en absolute gasvryheid sal nog lank padkos vir ons binnekant wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The most beautiful view! The most beautiful view! We loved watching the ocean from the lounge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, gerieflik, mooi, veilig. Wonderlike ligging en uitsig. Stil en ruim. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius V
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Stil, rustig, perfek geleë. Beslis ja. C Bobbejaan is presies wat ek nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Relaxing. Relaxing experience, sitting in the lounge and admiring the view of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 5 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

89 Main Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA129f9107dc5e131ab729cd8c24e2fae015ca6235cd1e9fd217842a41c756d2d024c1db74b8bc8fed2579c9202ced7d8e29d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 850 per nag, vir 6 mense 39 5 1 5 89 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.347876537601 18.152774870396
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang