6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Vlaksteen Street, Infanta Park Unit 16, Infanta, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
C-Huisie is 'n bekoorlike huis skuil in die natuurskoon van Infanta en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Dit is 'n ideale opsie vir familie of vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 5 gaste kan akkommodeer. Twee van die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met óf 'n stapelbed ingerig is. Die sitkamer het 'n ekstra slaapsaalbed. Die badkamers is elkeen toegerus met 'n toilet, wasbak en óf 'n bad óf 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n ingeboude braai, 'n TV en gemaklike rusbanke in.
Toegang tot WiFi en veilige parkeerplek onder 'n motorafdak is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die huis maak oop op 'n balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai met see-uitsigte in die verte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Samuel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Vlaksteen Street, Infanta Park Unit 16, Infanta, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink C-Huisie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Vlaksteen Street, Infanta Park Unit 16, Infanta, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang