2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Main Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
C on Main is 'n bekoorlike eenheid in Yzerfontein op dieselfde erf waar die eienaars woon, stapafstand vanaf die hoofstrand, verskeie restaurante en 'n winkelsentrum. Dit is ideaal vir oornagverblyf.
Die eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met Netflix, kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Let asb. dat daar geen braai-, kook- of warmmaakgeriewe is nie. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n batterykragstelsel wat die ligte aanhou en elektroniese toerusting tydens kragonderbrekings laai.
Die eenheid het 'n klein stoep met sitplek waar gaste 'n koppie koffie of 'n skemerkelkie kan drink terwyl hulle na die golwe se gedruis in die agtergrond luister en die gedeeltelike see-uitsig bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 25 Main Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink C on Main het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Main Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang