+14

12 gaste

4 slaapkamers

6 beds

3 badkamers

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1031 Bream Drive, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

C-stoep is ’n selfsorghuis in Leisure-baai op die suidkus van KwaZulu-Natal, naby Port Edward. Hierdie huis is ongeveer 300 m vanaf Kidds Beach.

Die huis bied verblyf aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, ’n gastetoilet, en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea.

Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. DIe tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n slaapbank vir 2 klein kinders. Die derde slaapkamer het ’n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 gaste. Die eerste badkamer het ’n stort en bad. Die tweede badkamer het slegs ’n stort. Daar is ’n ekstra gastetoilet en wasbak.

Die kombuis het ’n yskas, stoof, oond, ketel en toonbank met 4 stoeltjies. Die eetarea het ’n groot etenstafel met 8 stoele. Die sitarea het gerieflike banke en lei na ’n stoep met ’n etenstafel met 8 stoele en gedeeltelike uitsigte oor die see.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Henri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1031 Bream Drive, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink C-stoep het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek

1031 Bream Drive, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA471325fad38fbbef30e7c41d13b93988554b53c0490e737e25dc3beed8ccf09097d9357d4eb18e6018a0f11c674fa6d6c130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 1031 Bream Drive Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -31.017889566052 30.245508610234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang